Moet nooit jou kinders se drome afskiet nie, sê die Springbok Edwill van der Merwe se ma. Dis nie al rede waarom jy die storie moet lees nie
Uit Kylemore, buite Stellenbosch, het hierdie jaar iets goeds gekom deur die verskyning van Edwill van der Merwe in die Springboktrui.
Wat “ma” Chareldine en “daddy” Edward sê: “Ons kan dit nou nog nie glo nie.”


