Bepalings & Voorwaardes

Ons Bepalings & Voorwaardes word tans afgehandel. Dit sentreer rondom wedersydse respek en erkenning; en dit keur enige vorm of suggestie van haatspraak af. Sodra ons die volledige stel Bepalings & Voorwaardes gereed het, sal ons dit hier plaas. Indien jy intussen enige vrae hieroor het, stuur dit gerus per e-pos na info@mondstuk.co.za