EKSKLUSIEF: Moeilikheid glo op pad vir nóg ’n Patriotic Alliance-lid in die Wes-Kaapse Wetgewer ná ander een se verkrag-klagte
’n Tweede lid van die PA in die Wetgewer kan een van die dae ’n besoek van die polisie verwag, is gister aan Mondstuk Media gesê.
Waarom is dit belangrik? Die naweek het die party aangekondig een van sy LPW’s gaan vervang word omdat hy deur ’n 17-jarige meisie van verkragting beskuldig word.


