Waarvoor kry ons die meeste kyke? Boland se blaser-skandaal en Clanwilliam se ‘vloek-dominee’
Wat? Mondstuk Media se Facebook-plasings en stories oor die (onafgehandelde) ondersoeke na bewerings van skeidsregter-omkopery in die Boland, kry steeds baie aandag.
Hoe? Die kyke (of “views”) vir die vooraf-plasing op Facebook oor verlede Maandag se storie hieroor was meer as 300 000. Dié oor Clanwilliam se “vloek-dominee” was selfs meer.

