FOTO VAN DIE WEEK: Waternat-weer bring yskoue, padongelukke en stormskade na die Wes-Kaap

Hierdie foto, wat vanoggend in Wellington geneem is, is aanduidend van die skade wat die reën- en stormweer van die afgelope paar dae in die Wes-Kaap aanrig.

Waarom maak dit saak? Owerhede, onder wie mnr. Mbulelo Isaac Sileku, Wes-Kaapse minister van mobiliteit, pleit gedurig by motoriste en ander padgebruikers om in dié soort weer versigtig te bestuur.

 

 

Munisipale werkers besig om herstelwerk aan die stormwaterstelsel in ’n straat in Wellington aan te bring. Die foto is op Maandag, 4 Mei 2026, geneem. Foto: MONDSTUK MEDIA
Leave a Reply