Volg OnsKontak OnsTeken In

Uitgawe 26

Maandag, 16 Maart 2026

Uitgawe 26

Maandag, 16 Maart 2026

Mondstuk Media
Skip to navigation Skip to content
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur

Uitgawe 26

Preview

Download

Die hartseer agter die CayTwins se glimlagte: Hulle wil niks met hulle pa te doen hê

Caytlin en Caylin Magerman laat hulle followers op TikTok skaterlag met hulle videos van tipiese “Coloured”-huislike tonele. In ’n omvattende onderhoud op Youtube maak hulle hart oop.

Wat weet mense nie van hulle nie? Hulle praat veel eerder oor hoe hulle oorlede ma, Susan, se “oop persoonlikheid” hulle humor gestimuleer het. Hulle biologiese pa is nie deel van hul lewe nie.

Lees die storie →

Totsiens, tot weersiens: Legendariese Rapport-fotograaf se kiekie van Soli deel van sy finale afskeid

Tientalle roubeklaers – onder wie bekende persoonlikhede – het Saterdag in die Nuwe Apostoliese Kerk in Athlone die begrafnisdiens van die akteur en komediant Soli Philander bygewoon.

Hoe het dit afgeloop? Dit was veral die ongelooflike koorsang wat die begrafnisgangers laat praat het, maar die legendariese fotograaf SHARIEF JAFFER het self ’n groot oomblik beleef.

Lees die storie →

Die verdwyning uit Die Ark: Edwina is terug tuis, sê iemand, maar waarom sien die familie haar dan nie?

Die organisasie Kaapse Forum het vanoggend met bestuur van Die Ark in Eersterivier vergader oor die rehabilitasiesentrum se veiligheidsmaatreëls.

Waarom is dit belangrik? Die familie van Edwina Adams, wat soontoe is weens haar tikverslawing, is omgekrap omdat die sentrum haar laat (weg)loop het sonder om die familie of polisie betyds te verwittig.

Lees die storie →

Die probleem is nie dat ’n kind nie ’n pastei en koeldrank kan bekostig nie. Blameer gedwonge fondsinsamelings

Die beeld van ’n kind, wat sy gesig in skaamte bedek omdat hy nie aan die fondsinsamelingsaksie kon deelneem nie, het emosies regoor die land ontketen.

Wat leer ons daaruit? GLEN SNYMAN skryf dat die werklike probleem is die enorme druk wat op onderwysers geplaas word om geld vir die skool in te samel.

Lees die storie →

‘Dis hoekom ek glo Joshlin Smith lewe nog’: Gayton by die bekendstelling van die JS Foundation

Gayton Mckenzie is in sy hoedanigheid as minister van sport, kuns en kultuur voorgestel by die J.S. Foundation-funksie gister op Saldanha.

Waarom maak dit saak? Ten spyte daarvan dat hy vasgeskop het teen bewerings dat die stigting se bekendstelling ’n verkiesingstrategie was, het hy deurentyd die hoed as leier van die Patriotic Alliance gedra.

Lees die storie →

Algemeen
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Ondersteun Ons
  • Wil jy adverteer?
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Argief
Jongste Uitgawe
  • Uitgawe 44
  • Uitgawe 43
  • Uitgawe 42
  • Uitgawe 41
  • Uitgawe 40
  • Uitgawe 39
  • Uitgawe 38
Hoof Kategorië
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
Teken Aan

Copyright © 2026 Mondstuk Media®
Website Designed and Developed by This Side Up Media