Volg OnsKontak OnsTeken In

RSG

Alle artikels met die sleutelwoord "RSG".

RSG

Alle artikels met die sleutelwoord "RSG".

Mondstuk Media
Skip to navigation Skip to content
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur

50 jaar ná Soweto 1976: In die Kaap, moenie vergeet nie, het onse kinders (ín Afrikaans) saam ge-struggle

Toe Soweto se skoolkinders op 16 Junie 1976 téén Afrikaans as onderrigtaal opgestaan het, het veral studente aan die Universiteit van Wes-Kaapland hulle ondersteun.

Waarom maak dit saak? Dié aspek word dikwels verswyg, skryf HEINDRICH WYNGAARD.

Lees die storie →

Jody Hendricks se 2025 was ’n tawwe game oor mense wat leë beloftes maak. Wat het dit hom geleer?

Die groot persoonlike les van 2025 was vir die RSG Sport-aanbieder en -kommentator Jody Hendricks: “Mense gaan nie vir jou doen wat jy vir hulle doen nie.”

’n Ligpunt (eksklusief met Mondstuk Media gedeel): Die familiebesigheid, wat hy in 2020 begin het, het nou gegroei tot eienaarskap van ’n Spar en Tops! in Pretoria.

Lees die storie →

… en Blaine Jones, spiertier agter die mikrofoon, passievol oor mense en mik TV toe

Die joernalistiek was altyd Blaine Jones se loopbaan-plan, sedert sy grootword-dae op Malmesbury, geruimte tyd voordat hy in 2022 by RSG agter (of voor) die “Op & Wakker”-mikrofoon ingeskuif het.

Wat sê hy nou? “As ek so terugkyk, is ek bly ek het deur die druk, die lesse en die bergklim gegaan…”

Lees die storie →

Sue Pyler-Slabbert: Sprankelvrou van Afrikaanse radio, inspireer, lág en dra róói lipstiffie …

Sue Pyler-Slabbert is al ’n “huiskind” op RSG, maar deesdae gee sy nuwe lewe aan Saterdagoggende met die program “SaterdagSprankel”.

Waarom kennis neem hiervan? Die program fokus op o.m. naweekaktiwiteite, familie, reis, DIY-projekte, welstand, resepte uit bekendes se kombuise – en dit deel die merkwaardige verhale van vroue.

Lees die storie →

Algemeen
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Ondersteun Ons
  • Wil jy adverteer?
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Argief
Jongste Uitgawe
  • Uitgawe 44
  • Uitgawe 43
  • Uitgawe 42
  • Uitgawe 41
  • Uitgawe 40
  • Uitgawe 39
  • Uitgawe 38
Hoof Kategorië
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
Teken Aan

Copyright © 2026 Mondstuk Media®
Website Designed and Developed by This Side Up Media