Wie die weer staan en dophou, oes nooit + ander lesse oor geld en welvaart uit die Woord en uit iemand se eerstehandse ervaring

Sommige mense kan jou stories vertel van tye toe hulle groot geld verdien het in voltydse werke en ook as eienaars van hul eie besighede. Maar dan kan hulle jou ook vertel hoe dit voel om groot geld-foute te maak, geld te verloor en in geld-moeilikheid te beland.

Waarom is dit belangrik? Omdat jy by hulle kan leer oor hoe om nie dieselfde foute te maak nie. Hier is sewe beginsels van iemand wat weet; sy is ’n regte mens, maar ons noem haar sommer Abyb Nyleve.

Lees die storie →