Volg OnsKontak OnsTeken In

burgemeester

Alle artikels met die sleutelwoord "burgemeester".

burgemeester

Alle artikels met die sleutelwoord "burgemeester".

Mondstuk Media
Skip to navigation Skip to content
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur

Geordin wil nog ’n termyn as burgemeester hê, maar Dereleen wil die Moederstad se nommer een-‘antie’ raak

Twee politieke partye het Saterdag hul burgemeesterskandidate vir 4 November se munisipale verkiesing bekend gestel – in dieselfde plek, op dieselfde tyd.

Waarom maak dit saak? Die byeekomste is in die hart van die Kaapse Vlakte se bendegeteisterde gebiede gehou. Dit dui die fokus van sowel die DA as ActionSA se veldtogte aan.

Lees die storie →

‘Rickey G’ is ’n 33-jarige Suid-Kaapse radio-omroeper. Nou wil hy Oudtshoorn se burgemeester word

Die DA volg die ANC se voorbeeld uit die 2021-plaaslike verkiesing met ’n jong burgemeesterskandidaat. Chad Louw het destyds gewen, maar nie lank gehou nie.

Waarom maak dit saak? Henricus Gysman is gewild op die radio. Gewildheid alleen sal hom nie die pos verseker nie, want Oudtshoorn se politiek is onvoorspelbaar.

Lees die storie →

Hierdie burgemeesterskandidaat is ’n afgetrede polisiekaptein. Nou wil sy Beaufort deur die politiek regruk

Die DA het verlede week ’n eerste agt van sy Wes-Kaapse burgemeesterskandidate by ’n mediakonferensie in die Moederstad aangekondig. Gina Duimpies was een van hulle.

Waarom is dit belangrik? Dié kandidaat vir Beaufort-Wes is die soort wat die minister van koöperatiewe regering, Velenkosini Hlabisa, glo ’n wesentlike verskil kan maak weens haar kundigheid.

Lees die storie →

Algemeen
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Ondersteun Ons
  • Wil jy adverteer?
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Argief
Jongste Uitgawe
  • Uitgawe 44
  • Uitgawe 43
  • Uitgawe 42
  • Uitgawe 41
  • Uitgawe 40
  • Uitgawe 39
  • Uitgawe 38
Hoof Kategorië
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
Teken Aan

Copyright © 2026 Mondstuk Media®
Website Designed and Developed by This Side Up Media