DEBAT: Geen towerstaf bestaan om bruin jeug te aktiveer, gee Charles Flaendorp toe ná Selvin Hein se repliek. Hulle stem eintlik saam, weet jy
In die nuutste bydrae tot ons diskoers oor die bruin jeug, antwoord ds. Charles Flaendorp op die reaksie verlede week deur die opvoeder Selvin Hein op sy oorspronklike artikel.
Waaroor gaan dit? Sowel dr. Flaendorp as mnr. Hein is bekommerd oor bruin jeug se skynbare ongeërgdheid oor hul komvandaan en hul toekomsplan hiervandaan.


