KYK | Wurg, dreig en vloek: ’n Facebook-video wys polisie se cowboy-klopjag op beweerde ‘dwelmhuis’ in Darling
Hulle het besluit om die video te deel nadat hulle ’n ander video gesien het van ’n soortgelyke insident in Saldanha, sê die Beziek-familie van Darling.
Waarom maak dit saak? Die wet bepaal dat die polisie altyd binne perke en met selfbeheersing moet optree – sonder om die regte van vermeende oortreders te skend.
