Jody Hendricks se 2025 was ’n tawwe game oor mense wat leë beloftes maak. Wat het dit hom geleer?
Die groot persoonlike les van 2025 was vir die RSG Sport-aanbieder en -kommentator Jody Hendricks: “Mense gaan nie vir jou doen wat jy vir hulle doen nie.”
’n Ligpunt (eksklusief met Mondstuk Media gedeel): Die familiebesigheid, wat hy in 2020 begin het, het nou gegroei tot eienaarskap van ’n Spar en Tops! in Pretoria.
