Volg OnsKontak OnsTeken In

meyer

Alle artikels met die sleutelwoord "meyer".

meyer

Alle artikels met die sleutelwoord "meyer".

Mondstuk Media
Skip to navigation Skip to content
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur

Ivan Meyer hét by die DA-kongres uitgestorm omdat hy verloor het. Geordin Hill-Lewis sê self so

Die voormalige federale voorsitter van die DA, dr. Ivan Meyer, het hewig ontsteld by die DA se leierskapkongres in April uitgestorm toe Solly Msimanga teen hom wen.

Waarom maak dit saak? Hoewel die insident sosiale media gehaal het, is dit nooit amptelik bevestig nie. Nou het die nuwe nasionale leier, Geordin Hill-Lewis, dit erken.

Lees die storie →

Prof. Debra: ‘Geletterdheid en harde werk is die weg na ’n beter toekoms’

Sol Plaatje-universiteit in Kimberley se aangewese nuwe vise-kanselier en rektor, prof. Debra Meyer, neem eers in Januarie die pos permanent oor. Haar voorbereiding kom egter al tien jaar aan.

Wat maak haar aanstelling besonders? Hiermee word sy slegs die tweede bruin vrou in Suid-Afrika wat al as ’n visekanselier en rektor by ’n universiteit aangestel is.

Lees die storie →

Algemeen
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Ondersteun Ons
  • Wil jy adverteer?
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Argief
Jongste Uitgawe
  • Uitgawe 44
  • Uitgawe 43
  • Uitgawe 42
  • Uitgawe 41
  • Uitgawe 40
  • Uitgawe 39
  • Uitgawe 38
Hoof Kategorië
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
Teken Aan

Copyright © 2026 Mondstuk Media®
Website Designed and Developed by This Side Up Media