Volg OnsKontak OnsTeken In

Uitgawe 17

Dinsdag, 16 Desember 2025

Uitgawe 17

Dinsdag, 16 Desember 2025

Mondstuk Media
Skip to navigation Skip to content
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
SPESIALE UITGAWE: In liefdevolle herinnering aan Dugulth Ferreira, beter bekend as TikTok dans- en rymklets-ster ‘Junior King’ (1996-2025)
Enlarge

SPESIALE UITGAWE: In liefdevolle herinnering aan Dugulth Ferreira, beter bekend as TikTok dans- en rymklets-ster ‘Junior King’ (1996-2025)

Ons bring vandag vir die eerste keer ’n spesiale uitgawe van Mondstuk Media uit omdat ons glo die verhaal van Junior King is te belangrik om dit slegs op Facebook te hanteer. Hierdie jongman het nie slegs sy talent aangewend om vir homself aansien te wen nie. Hy het dit gebruik om kinders te help om deur die aanleer van danspassies die uitsigloosheid in bruin gemeenskappe teen te werk, hier waar talent dikwels die enigste wegkomkans van armoede en ellende en maatskaplike struikelblokke is. Mag Junior King se nalatenskap voortleef.

Preview

Download

EKSKLUSIEF: ‘Mense het so onmenslik geraak,’ sê Junior King se ma ná skokkende video’s van sy laaste oomblikke op sosiale media versprei is

Die danser en rymkletser Junior King (29) se ma, mev. Marian Ferreira, het in haar eerste media-onderhoud met Mondstuk Media gepraat nadat haar seun se tragiese dood verlede Donderdag die familie en sy fans getref het.

Lees die storie →

Algemeen
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Ondersteun Ons
  • Wil jy adverteer?
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Argief
Jongste Uitgawe
  • Uitgawe 44
  • Uitgawe 43
  • Uitgawe 42
  • Uitgawe 41
  • Uitgawe 40
  • Uitgawe 39
  • Uitgawe 38
Hoof Kategorië
  • Nuusmakers
  • Standpunte
  • Politiek & Politici
  • Oopkop
  • Klimaat & KI
  • Sport & Kultuur
Teken Aan

Copyright © 2026 Mondstuk Media®
Website Designed and Developed by This Side Up Media